Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies [DVD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies DVD - DVDSEL0268

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Die Sinkplaat Sessies-konsep het tot stand gekom as ‘n platform waar van Suid-Afrika se top kunstenaars die kern van musiekmaak kan vier: musikante wat in ‘n intieme ruimte – ver verwyderd van die wêreld van glans-verhoë - speel en sing vir vriende wat luister. Die stel het ‘n gepas-minimalistiese, amper industriële gevoel, met sinkmure, antieke houtmeubels en allerlei interessanthede uit vervloeë jare wat ‘n eiesoortige karakter aan dié sessies verleen. Hierdie is ‘n móét vir enige musiekliefhebber vir wie ryke akoestiese klanke – waar dit voel asof ‘n kunstenaar sommer net hier neffens jou sit en kuier - ‘n eiesoortige bekoring bied. Liezel Pieters doen haar bekende treffers soos: Droë Riviere, Gooi Jou Liefde Op My Neer, Asemloos, Miljoene Druppels en weergawes van ‘Show Me Heaven’ en ‘Making Love Out Of Nothing At All’.

Product Details

Title
Sinkplaat Sessies
Artists
Liezel Pieters
Cat No.
DVDSEL0268
Barcode
6007124840202
Format
  • DVD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 22nd September 2017
Labels
Select Musiek
Genre
Afrikaans
Age Restriction
A
FPB Certificate No.
G/2017/0915

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Miljoene Druppels Liezel Pieters
2 Gooi Jou Liefde Op My Neer Liezel Pieters
3 Show Me Heaven Liezel Pieters
4 Meer as Net Vriende Liezel Pieters
5 Making Love Out of Nothing At All Liezel Pieters
6 Namaqua Wines & Charl Braai Bruwer Liezel Pieters
7 Lekker-Lyf-Lekker Liezel Pieters
8 Heaven Is Here Liezel Pieters
9 Asemloos (Believing) Liezel Pieters
10 Droë Riviere Liezel Pieters
11 Sing Jou Hart Uit Liezel Pieters