Afrikaans Is Groot Vol.10 [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Afrikaans Is Groot Vol.10 CD - CDJUKE 183

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Afrikaans is Groot word 10 jaar oud vanjaar. Tien jaar van fantastiese kunstenaars, briljante liedjies en ’n platform wat afrikaans vir altyd hoog sal hou. Met dit bring ons die tiende volume van hierdie gunsteling samestelling voort, weereens met baanbreker eksklusiewe liedjies soos: Bobby van Jaarsveld - ‘Net ’n man’ en Touch of Class se ‘Val op jou kniee’. Asook van die jaar se grootste liedjies soos: Elvis Blue - ‘Die brug’, Steve Hofmeyr & Riana Nel - ’Skree’, Snotkop - ‘Cool soos Koos Kombuis’, Ricus Nel se ‘Hardekole’ en nog vele meer. Hier’s op die volgende 10 jaar!!!


Product Details

Title
Afrikaans Is Groot Vol.10
Cat No.
CDJUKE 183
Barcode
6009707131288
Format
  • CD
Discs
2
Department
Music
Released
Friday 13th October 2017
Labels
Afrikaans Is Groot , Coleske Artists
Genre
Afrikaans Pop
Collection
Afrikaans Is Groot

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Val op Jou Knieë Touch Of Class
2 Afgrond Jay & Tarryn Lamb
3 Skree Steve Hofmeyr & Riana Nel
4 Net 'n Man Bobby van Jaarsveld
5 Da Vat Hy Jay En Lianie
6 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren
7 Trots Afrikaans Jay
8 Oom Faan Se Plaas Refentse
9 Ek is Verlief Monique Steyn
10 Die Eerste Keer Arno Jordaan
11 Jy Slaan Die Wind In My Seile 4Werke
12 Jy Is Te Dierbaar Tarryn Lamb
13 Die Wêreld Binne My Joshua Na Die Reën
14 Kinders Van Die Wind Coleske
15 Die Brug Elvis Blue
16 Agter Elke Man Gerhard Steyn
17 Blou Laurika Rauch Met Loki Rothman
18 Skouers Riana Nel
Disc 2 [CD]
1 Vir Liefde Jay En Lianie
2 Vurebrand Monique Steyn
3 Ek Wil Net Jou Hand Vashou Ampie
4 Ridder Joe Foster
5 Beter helfde / Storieman Bobby van Jaarsveld
6 Ek Wil Lewe Ruan Josh Feat. Franja Du Plessis
7 Nooit Alleen Gerhard Steyn
8 Soen En Vergeet Willem Botha
9 Op 'n Treinspoor Riana Nel
10 Vir Jou Karen Zoid
11 Bietjie Hoop Die Heuwels Fantasties
12 Sit vas op Jou Loki Rothman Feat. Riana Nel
13 Stille Waters Elvis Blue
14 Ek Steek My Hand Op Touch Of Class
15 Daai Liedjie Vernon Barnard
16 Soen Die Reën Jak De Priester Met Steve Hofmeyr
17 Hoeveel Ek Van Jou Hou Laurika Rauch