FREE DELIVERY! When spending over R1000!
Afrikaans is Groot word 10 jaar oud vanjaar. Tien jaar van fantastiese kunstenaars, briljante liedjies en ’n platform wat afrikaans vir altyd hoog sal hou. Met dit bring ons die tiende volume van hierdie gunsteling samestelling voort, weereens met baanbreker eksklusiewe liedjies soos: Bobby van Jaarsveld - ‘Net ’n man’ en Touch of Class se ‘Val op jou kniee’. Asook van die jaar se grootste liedjies soos: Elvis Blue - ‘Die brug’, Steve Hofmeyr & Riana Nel - ’Skree’, Snotkop - ‘Cool soos Koos Kombuis’, Ricus Nel se ‘Hardekole’ en nog vele meer. Hier’s op die volgende 10 jaar!!!
1 | Val op Jou Knieë | Touch Of Class |
2 | Afgrond | Jay & Tarryn Lamb |
3 | Skree | Steve Hofmeyr & Riana Nel |
4 | Net 'n Man | Bobby van Jaarsveld |
5 | Da Vat Hy | Jay En Lianie |
6 | Kaalvoet Sokkie | Kurt Darren |
7 | Trots Afrikaans | Jay |
8 | Oom Faan Se Plaas | Refentse |
9 | Ek is Verlief | Monique Steyn |
10 | Die Eerste Keer | Arno Jordaan |
11 | Jy Slaan Die Wind In My Seile | 4Werke |
12 | Jy Is Te Dierbaar | Tarryn Lamb |
13 | Die Wêreld Binne My | Joshua Na Die Reën |
14 | Kinders Van Die Wind | Coleske |
15 | Die Brug | Elvis Blue |
16 | Agter Elke Man | Gerhard Steyn |
17 | Blou | Laurika Rauch Met Loki Rothman |
18 | Skouers | Riana Nel |
1 | Vir Liefde | Jay En Lianie |
2 | Vurebrand | Monique Steyn |
3 | Ek Wil Net Jou Hand Vashou | Ampie |
4 | Ridder | Joe Foster |
5 | Beter helfde / Storieman | Bobby van Jaarsveld |
6 | Ek Wil Lewe | Ruan Josh Feat. Franja Du Plessis |
7 | Nooit Alleen | Gerhard Steyn |
8 | Soen En Vergeet | Willem Botha |
9 | Op 'n Treinspoor | Riana Nel |
10 | Vir Jou | Karen Zoid |
11 | Bietjie Hoop | Die Heuwels Fantasties |
12 | Sit vas op Jou | Loki Rothman Feat. Riana Nel |
13 | Stille Waters | Elvis Blue |
14 | Ek Steek My Hand Op | Touch Of Class |
15 | Daai Liedjie | Vernon Barnard |
16 | Soen Die Reën | Jak De Priester Met Steve Hofmeyr |
17 | Hoeveel Ek Van Jou Hou | Laurika Rauch |