Refentse - Sinkplaat Sessies [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Refentse - Sinkplaat Sessies CD - CDSEL0258

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Sinkplaat Sessies beloof om immergewild onder aanhangers van eersteklas lewendige opnames te wees. Die Sinkplaat Sessies-konsep het tot stand gekom as ‘n platform waar van Suid-Afrika se top kunstenaars die kern van musiekmaak kan vier: musikante wat in ‘n intieme ruimte – ver verwyderd van die wêreld van glans-verhoë - speel en sing vir vriende wat luister. Die stel het ‘n gepas-minimalistiese, amper industriële gevoel, met sinkmure, antieke houtmeubels en allerlei interessanthede uit vervloeë jare wat ‘n eie soortige karakter aan dié sessies verleen. Hierdie is ‘n móét vir enige musiekliefhebber vir wie ryke akoestiese klanke – waar dit voel asof ‘n kunstenaar sommer net hier neffens jou sit en kuier - ‘n eiesoortige bekoring bied. Refentse sing sy bekende treffers soos: Anoret, Oom Faan Se Plaas, Baby Wat Eet Ons Vanaand? en sy unieke weergawes van Sonvanger, Breyten Se Brief en Lalie.

Product Details

Title
Sinkplaat Sessies
Artists
Refentse
Cat No.
CDSEL0258
Barcode
6007124836137
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 25th August 2017
Labels
Select Musiek
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Oom Faan Se Plaas Refentse
2 Lalie Refentse
3 Breyten Se Brief Refentse
4 Koos du Plessis Medley:
  1. Koue Vuur
  2. Kinders van die wind
  3. Skielik is jy vry
  4. Onthou jy nog?
Refentse
5 Melans Mnel Refentse
6 Laurika Rauch Medley:
  1. Stuur groete aan Mannetjies Roux
  2. Lisa se Klavier
  3. Op Blouberg se strand
  4. 4 Seisoene kind
Refentse
7 Sal Jy? Refentse
8 Anoret Refentse
9 Sonvanger Refentse
10 Baby wat eet ons Vanaand? Refentse