Brendan Peyper - Sinkplaat Sessies [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Brendan Peyper - Sinkplaat Sessies CD - CDSEL0265

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Sinkplaat Sessies is Brendan Peyper se eerste DVD opname. Die Sinkplaat Sessies-konsep het tot stand gekom as ‘n platform waar van Suid-Afrika se top kunstenaars die kern van musiekmaak kan vier: musikante wat in ‘n intieme ruimte – ver verwyderd van die wêreld van glans-verhoë - speel en sing vir vriende wat luister. Die stel het ‘n gepas-minimalistiese, amper industriële gevoel, met sinkmure, antieke houtmeubels en allerlei interessanthede uit vervloeë jare wat ‘n eiesoortige karakter aan dié sessies verleen. Hierdie is ‘n móét vir enige musiekliefhebber vir wie ryke akoestiese klanke – waar dit voel asof ‘n kunstenaar sommer net hier neffens jou sit en kuier - ‘n eiesoortige bekoring bied. Brendan Peyper sing sy bekende treffers soos: ‘Stop, Wag, Bly Nog ‘n Bietjie’, ‘Die Perfekte Een Vir My’, ‘Twee Is Beter As Een’ en vele meer

Product Details

Title
Sinkplaat Sessies
Artists
Brendan Peyper
Cat No.
CDSEL0265
Barcode
6007124839237
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 22nd September 2017
Labels
Sony Music Entertainment
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Die Perfekte Een Vir My Brendan Peyper
2 Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou Brendan Peyper
3 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie Brendan Peyper
4 Jou Mond is In Die Pad Brendan Peyper
5 Province Medley:
  1. Province Province Die Currie Cup Kom Weer
  2. Suikerbos ek wil jou hê
  3. Hier's ek weer
  4. Loslappie
Brendan Peyper
6 Vanaand Sê Ek Net Ja Brendan Peyper
7 Stille Waters Brendan Peyper
8 Ek Gee Jou My Woord Brendan Peyper
9 Twee Is Beter As Een Brendan Peyper
10 Stop, wag, bly nog 'n Bietjie Brendan Peyper