Elizma Theron - Hierdie Hart Brand Liefde [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Elizma Theron - Hierdie Hart Brand Liefde CD - CDSEL0295

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Elizma Theron se stêr skitter op haar splinternuwe album “Hierdie hart brand liefde”. Hierdie platinum verkopende “country-pop” sangeres het 4 jaar laas ‘n oorspronklike album vrygestel, en nou is sy terug met tonne trefkrag! 

Hierdie album is gevul met 12 oorspronklike treffers, wat belowe om elke hart te laat pols en alle voete te laat dans op die ritme van liefde. Die eerste enkelsnit van die album, “Marilyn Monroe” is reeds besig om die trefferparade te klim, en sal opgevolg word met treffers soos “Roep my” en “Mal Liefde” om slegs ‘n paar te noem. Die album is ‘n vermenging van pop en “country” klanke, genoeg om die gemoed van elke luisteraar te streel of te laat oorloop van opgewondenheid. Daar is voorwaar iets vir almal om te geniet so maak seker jou “hart brand liefde” hierdie nuwe seisoen, met Elizma Theron


Product Details

Title
Hierdie Hart Brand Liefde
Artists
Elizma Theron
Cat No.
CDSEL0295
Barcode
6007124849939
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Thursday 26th April 2018
Labels
Select Musiek
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Marilyn Monroe Elizma Theron
2 Roep My Elizma Theron
3 Mal Liefde Elizma Theron
4 Hierdie Hart Brand Liefde Elizma Theron
5 Waterval Elizma Theron
6 Jou Liefde't My Gebyt Elizma Theron
7 Jy Voltooi My Elizma Theron
8 Dit Vat Net Een Elizma Theron
9 Sarajevo Cello Elizma Theron
10 It's Your Turn Elizma Theron
11 Ek Kies Dit Weer Elizma Theron
12 Wasem Van My Asem Elizma Theron