Verbrand Vet Vinnig [DVD] | Echo's Record Bar Online Store
We Have Moved! - View Map
0

R 150.00


Add To Cart

In Stock

Only 3 left!


Delivery within South Africa - R75
Or Free Collection from our store

Description

VERBRAND VET VINNIG met Linda Kriel is ontwerp om jou metabolisme te versnel, jou spiere op te knap en jou liggaam te verander van ’n vetstoorder in ’n vet-verbrander.

Linda Kriel is Suid-Afrika se fiksheidsghoeroe. Bekend vir haar uiters gewilde TV oefenreekse - Kry Daai Lyf - op DStv kanaal 144. Haar fiksheidsartikels in FINESSE en haar boek KRY DAAI LYF spoor vroue aan om fiks en gesond te wees. Saam met Linda oefen Marette Vorster, wat ook alternatiewe oefeninge vir beginners demonstreer.

Die DVD bestaan uit twee klasse van 45 minute elk:

VERBRAND VET VINNIG help om vet te verbrand deur jou harttempo hoog te hou terwyl jy terselfdertyd jou spiere opknap. BENE, BOUDJIES, BOLYF help om jou lyf pragtig te vorm, spiere te versterk en jou metabolisme te verhoog.

Jy kan die hele 45 minuut-sessie op een slag doen of jy kan na die menu kyk en jou DVD laat aanloop na die deel wat jy graag wil oefen.

Product Details

Title
Verbrand Vet Vinnig
Cat No.
BSF 172
Barcode
6009880539758
Format
DVD
Discs
1
Department
Movies
Released
Friday 20th April 2018
Genre
Health & Fitness
Supplier
Black Sheep Films
Age Restriction
PG

Cast

Linda Kriel

Frequently Bought Together