Afrikaans Is Groot Vol.11 [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Afrikaans Is Groot Vol.11 CD - CDJUKE 208

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Elf jaar van fantastiese kunstenaars, briljante liedjies en ’n platform wat Afrikaans vir altyd hoog sal hou.

Afrikaans is Groot Vol. 11 is aan die koms en hierdie versamelablum gaan jou wegblaas met eksklusiewe snitte deur Karlien van Jaarsveld, Dewald Wasserval, Touch of Class en Arno Jordaan.

Die album bevat ook eksklusief die uitskiet-treffer DIE LAND wat reeds almal aan die gons het. Die lied word gesing deur Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Bok van Blerk, Ruhan du Toit van Touch of Class en Jay.

Verder bevat die dubbel-album al die grootste Afrikaanse treffers deur die grootste Afrikaanse kunstenaars wat hierdie album weereens ‘n moet vir jou versameling maak.


Product Details

Title
Afrikaans Is Groot Vol.11
Cat No.
CDJUKE 208
Barcode
6009707131905
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Monday 17th September 2018
Labels
Coleske Artists
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Die Land Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay En Ruhan Du Toit
2 Feeslied Steve Hofmeyr
3 Mal Oor Jou Tarryn Lamb
4 Hardekole Ricus Nel Met Adam Tas, Bok van Blerk En Refentse
5 Nuwe Begin Dewald Wasserfall
6 Rooilipsoene Karlien van Jaarsveld
7 Skaakspel Theuns Jordaan
8 Kies Jou Weer Juanita Du Plessis
9 Ek Wil Eendag Kan Sê Touch Of Class
10 Sexy Vi My Dirk Van Der Westhuizen
11 Lê Bietjie Langer Jay
12 Agter Op My Fiets Snotkop
13 Berg Elvis Blue
14 Klip In Die Bos Jay En Lianie
15 Droë Riviere Liezel Pieters
16 Beter Helfte Bobby van Jaarsveld
17 Die Boom Monique Steyn
18 Afrikaans Sal Bly Elandré
19 Liefde Maak Jan Blohm
Disc 2 [CD]
1 Ek Is Ryk Adam Tas En STELLA
2 Dis Nie Ek Nie Tarryn Lamb
3 So Lank Sal Ek Jou Liefhê Jay
4 Elke Minuut Bobby van Jaarsveld
5 Redgebed Steve Hofmeyr
6 Die Hartklop Van 'n Pa Elvis Blue
7 Gebruik My Die Heuwels Fantasties
8 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher
9 Eindelose Liefde Caroline Grace
10 Nou Tot Later Arno Jordaan
11 Gestuur Van Bo Elvis Se Seun
12 Nooit te Laat Riana Nel
13 Vrede Maak Joe Foster
14 Druppel In Die Emmer Monique Steyn
15 Maak Nie Saak Nie Eden
16 Afrikanerhart Bok van Blerk
17 Die Kamer Sal Weet TWEE
18 Sing So Mooi Die Krefies
19 Onse Vader Amira Willighagen