Krone 5 Live [DVD] | Echo's Record Bar Online Store
We Have Moved! - View Map

R 130.00

New

Will I Get It Before Christmas?

Yes! Place your order and make payment before Friday, 14th December 2018 to ensure delivery on or before Monday, 24th December 2018
Add To Cart

In Stock


Delivery within South Africa - R75
Or Free Collection from our store

Description

Die saamsing- JOL van die jaar is hier met ‘n splinternuwe vrystelling; die KRONE 5 LIVE DVD! Hierdie DVD is opgeneem by SUN Arena in Pretoria, en tussen 3 uitverkoopte konserte en 24000 toeskouers, was dit weereens ‘n reuse sukses. Krone 5 is gelaai met meer as 90 van die grootste saamsing-treffers van ons tyd, soos vertolk deur ons land se top kunstenaars. Hierdie is dan ook die vyfde uitreiking in die uiters gewilde reeks, wat deel vorm van SA se grootste lewendige saamsing-konsert!

Treffers in Afrikaans en Engels, word in “medley” formaat gesing deur kunstenaars soos Elandré, Refentse, Snotkop, Juanita du Plessis, Jo Black, Robbie Wessels, Kurt Darren, Andriëtte, Manie Jackson, Ricus Nel, Adam Tas, en Brendan Peyper om ‘n paar van die vele te noem. Hierdie versameling gaan jou vir ure laat saamsing, so warm die stembande op en bekroon jou treffers saam met jou gusteling kunstenaars.

Product Details

Title
Krone 5 Live
Cat No.
DVSEL0314
Barcode
6007124855503
Format
DVD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 2nd November 2018
Labels
Select Musiek
Genre
Afrikaans Live Concert
Supplier
Sony
Age Restriction
A

Tracklisting

Disc 1 [DVD]
1 The Greatest Show Elandré / Nicholis Louw / Liezel Pieters
2 Krone 5 Opening Medley:
  1. Black or White
  2. Rock This Party (Everybody Dance Now)
  3. Voulez Vous
  4. When Love Takes Over
  5. Ugly Heart
  6. Move Like Jagger
Krone
3 Naweek Sokkie Medley:
  1. Rooi Rok Bokkie
  2. My Hart Is Aan Die Brand
  3. Is Jy Bang?
  4. Se Net Ja
  5. Timbuktu
  6. Met Ander Woorde
  7. Bly By My
  8. Naweeklyfie
Snotkop, Nicholis Louw, Ray Dylan, Kurt Darren, Liezel Pieters, Andriëtte, Juanita Du Plessis, Elizma Theron
4 Boogie Medley:
  1. I Will Survive
  2. We Are Family
  3. Hot Stuff
  4. Tragedy
  5. Blame It On The Boogie
Krone
5 More Than Words Medley:
  1. More Than Words
  2. Vincent (Starry Starry Night)
  3. Say Something
  4. Perfect
  5. To Be With You
Krone
6 Robbie Medley:
  1. Asseblief My Lief
  2. Hou Vas Jou Matras
  3. Mphe Di Honor
Robbie Wessels
7 Nostalgiese Afrikaanse Medley:
  1. Sien Jou Weer
  2. Haai Cassanova
  3. Silver De Lange
  4. Ballade Vir 'n Enkeling
  5. Nicolene
  6. Ruiter Van Die Windjie
  7. Do You Speak English
Juanita Du Plessis, Nadine, Elizma Theron, Ricus Nel, Manie Jackson
8 Jo Black Treffer Medley:
  1. Die Vrou Wat Ek Liefhet
  2. Skepe
Jo Black
9 Geronimo Medley:
  1. I Lived
  2. Home
  3. Castle On The Hill
  4. Hold Back The River
  5. Geronimo
Krone
10 Call Me Medley:
  1. What About Us
  2. When The Heartache Is Over
  3. Sweet Dreams
  4. Call Me Maybe
  5. Hot 'n Cold
Krone
11 Ons Legende Kosie Van Niekerk
12 30 Jaar van Select Musiek Medley:
  1. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
  2. My Hele Hart
  3. Die Hemel Weet
  4. Hardekole
  5. Cool Soos Koos Kombuis
  6. Sewe Oseane
  7. Ek Wil My Baby Hê Vanaand
  8. Jessica
  9. Leeuloop
  10. Kaptein
  11. Jy's 'n Legend
Refentse, Nicholis Louw, Manie Jackson, Ricus Nel, Snotkop, Andriëtte, Ray Dylan, Robbie Wessels, Kurt Darren
13 Anything for Love Medley:
  1. I'd Do Anything For Love
  2. Music Was My First Love
  3. Barcelona
  4. I'd Do Anything For Love
Krone
14 Sha Na Na Medley:
  1. Stand By Me
  2. Marvin Gaye
  3. Blue Moon
  4. The Longest Time
  5. That'll Be The Day
  6. Green Door
Krone
15 Kaalvoetkinners Krone 5 Medley:
  1. Kaalvoetkind
  2. Toevallig
  3. Stad Van Verlange
  4. Meer As Net 'n Melodie
Juanita Du Plessis, Ruan Josh & Franja Du Plessis
16 Anneli Van Rooyen Treffer Medley:
  1. Aan Die Einde Van Die Reënboog
  2. Ek Lewe
  3. Neem My Op My Vlerke
  4. Seemeeu
  5. Ek Glo
  6. Hallelujah
Krone
17 We Are the World Medley:
  1. We Are The World
  2. Heal The World
Krone
18 Krone 5 Finale Medley:
  1. Ek Wil Lewe
  2. Die Lyn
  3. Vuil Vanderbijl
  4. Boesmanland
  5. Nog Net Een Keer
  6. Vir Ewig Jonk
  7. Marilyn Monroe
  8. Klim Jou Everest
  9. Bring Die Hoop Weer Terug
  10. Macarena Mambo
  11. Gaan Groot
  12. Sous
  13. Laat Die Dansvloer Brand
Franja Du Plessis, Ruan Josh, Juanita Du Plessis, Elandré, Refentse, Ricus Nel, Manie Jackson, Ray Dylan, Elizma Theron, Brendan Peyper, Jo Black, Robbie Wessels, Snotkop, Kurt Darren

Frequently Bought Together