Die saamsing- JOL van die jaar is hier met ‘n splinternuwe vrystelling; die KRONE 5 LIVE DVD! Hierdie DVD is opgeneem by SUN Arena in Pretoria, en tussen 3 uitverkoopte konserte en 24000 toeskouers, was dit weereens ‘n reuse sukses. Krone 5 is gelaai met meer as 90 van die grootste saamsing-treffers van ons tyd, soos vertolk deur ons land se top kunstenaars. Hierdie is dan ook die vyfde uitreiking in die uiters gewilde reeks, wat deel vorm van SA se grootste lewendige saamsing-konsert!
Treffers in Afrikaans en Engels, word in “medley” formaat gesing deur kunstenaars soos Elandré, Refentse, Snotkop, Juanita du Plessis, Jo Black, Robbie Wessels, Kurt Darren, Andriëtte, Manie Jackson, Ricus Nel, Adam Tas, en Brendan Peyper om ‘n paar van die vele te noem. Hierdie versameling gaan jou vir ure laat saamsing, so warm die stembande op en bekroon jou treffers saam met jou gusteling kunstenaars.
1 | The Greatest Show | Elandré / Nicholis Louw / Liezel Pieters |
2 |
Krone 5 Opening Medley:
|
Krone |
3 |
Naweek Sokkie Medley:
|
Snotkop, Nicholis Louw, Ray Dylan, Kurt Darren, Liezel Pieters, Andriëtte, Juanita Du Plessis, Elizma Theron |
4 |
Boogie Medley:
|
Krone |
5 |
More Than Words Medley:
|
Krone |
6 |
Robbie Medley:
|
Robbie Wessels |
7 |
Nostalgiese Afrikaanse Medley:
|
Juanita Du Plessis, Nadine, Elizma Theron, Ricus Nel, Manie Jackson |
8 |
Jo Black Treffer Medley:
|
Jo Black |
9 |
Geronimo Medley:
|
Krone |
10 |
Call Me Medley:
|
Krone |
11 | Ons Legende | Kosie Van Niekerk |
12 |
30 Jaar van Select Musiek Medley:
|
Refentse, Nicholis Louw, Manie Jackson, Ricus Nel, Snotkop, Andriëtte, Ray Dylan, Robbie Wessels, Kurt Darren |
13 |
Anything for Love Medley:
|
Krone |
14 |
Sha Na Na Medley:
|
Krone |
15 |
Kaalvoetkinners Krone 5 Medley:
|
Juanita Du Plessis, Ruan Josh & Franja Du Plessis |
16 |
Anneli Van Rooyen Treffer Medley:
|
Krone |
17 |
We Are the World Medley:
|
Krone |
18 |
Krone 5 Finale Medley:
|
Franja Du Plessis, Ruan Josh, Juanita Du Plessis, Elandré, Refentse, Ricus Nel, Manie Jackson, Ray Dylan, Elizma Theron, Brendan Peyper, Jo Black, Robbie Wessels, Snotkop, Kurt Darren |