Ivan Roux - Daai Ding [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

R 100.00


Add To Cart

In Stock

Only 3 left!


Delivery within South Africa - R99
Or Free Collection from our store
Add To Wishlist

Description

Ivan Roux is ’n 28 jarige pappa van Pretoria met ’n groot droom om eendag op die Afrikaans is Groot verhoog te staan - juis daarom het hy vir Die Kontrak ingeskryf, die treffer-sangkompetisie op Via TV op DSTV. Min het hy geweet dat hy uit 2000 digitale inskrywing uiteindelik deel van die Top 2 deelnemers sou uitmaak. Ivan het homself bewus as ’n pop-rocker wat vir niemand hoef terug te staan nie en Coleske Artists het besluit om vir hom, ongeag of hy die Die Kontrak wen of nie, ’n vollengte album uit te reik.

Hierdie album se titel is dieselfde as sy eerste enkelsnit, Daai Ding, en bevat tien snitte waarvan vier uit die pen is van die gesogde liedjieskrywer, Johan Oberholzer. Die album bevat ook snitte wat Ivan op Die Kontrak opgevoer het. Dit sluit ’n hartroerende weergawe van Vier Seisoene Kind in asook ’n “live” weergawe van Youngblood, soos hy dit op Die Kontrak opgevoer het.


Product Details

Title
Daai Ding
Artists
Ivan Roux
Cat No.
CDJUKE 215
Barcode
6009707132063
Condition
New/Sealed
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Monday 19th November 2018
Labels
Coleske Artists
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Daai Ding Ivan Roux
2 My Rede Ivan Roux
3 Dis Liefde Ivan Roux
4 Foutief Ivan Roux
5 Is Jy Nie Meer Lief Vir My Ivan Roux
6 Engel Ivan Roux
7 Vier Seisoene Kind Ivan Roux
8 54 5de Straat Ivan Roux
9 Kinders Van Die Wind Ivan Roux
10 Young Blood [Recorded Live at Die Kontrak] Ivan Roux