Dewald Wasserfall - Elektrisiteit [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

R 100.00


Add To Cart

In Stock

Only 2 left!


Delivery within South Africa - R99
Or Free Collection from our store
Add To Wishlist

Description

Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album getiteld “Elektrisiteit” binnekort beskikbaar is.

Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sake vol toekenings agter sy naam, se gewildheid het selfs verder toegeneem nada thy in 2018 een van die afrigters was op “Die Kontrak.” Bekend vir sy rasperstem, skerp humorsin en liefde vir reis, het

Dewald bevestig dat mense meer van die pop-rock-country gevoel van sy vorige albums kan verwag, maar da thy dinge so bietjie verder vat in terme van musicale uitdagings.

Daar is 13 oorspronklike liedjies op die album, geskryf deur Wasserfall, asook Danny Smoke, Johan Oberholzer en Murray Lubbe. Dit sluit ook die liedjie “Nuwe Begin” wat die temalied van “Die Kontrak” was, geskryf saam Riana Nel in, asook ‘n duetweergawe van Tom Petty se Free Falling saam met “Die Kontrak”-deelnemer Ivan Roux.


Product Details

Title
Elektrisiteit
Artists
Dewald Wasserfall
Cat No.
CDJUKE 221
Barcode
6009707132230
Condition
New/Sealed
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 3rd May 2019
Labels
Coleske Artists
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Elektrisiteit Dewald Wasserfall
2 Geskiedenis Dewald Wasserfall
3 Niks Dewald Wasserfall
4 Sê Jy Sal Dewald Wasserfall
5 Wees My Vrou Dewald Wasserfall
6 Stop Dewald Wasserfall
7 Mors Jou Tyd Dewald Wasserfall
8 So Sterk Soos 'n Vrou Dewald Wasserfall
9 Ons Is Nie Klaar Nie Dewald Wasserfall
10 Die Beste Van My Dewald Wasserfall
11 Die Goeie Ou Dae Dewald Wasserfall
12 Nuwe Begin [Temalied van “Die Kontrak"] Dewald Wasserfall
13 Free Fallin' Dewald Wasserfall Duet Met Ivan Roux