Soundtrack - Bakgat 3 [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

R 100.00


Add To Cart

In Stock

Only 1 left!


Delivery within South Africa - R99
Or Free Collection from our store
Add To Wishlist

Description

Bakgat! 3 is die finale film van die uiters gewilde Bakgat! trilogie. Is daar ’n gelukkige einde wat vir Wimpie en Katrien en die res van die Bakgat! bende wag? Wimpie en Katrien is oppad Londen toe. Wimpie gaan rugby vir ’n oorsese klub speel en Katrien maak gereed om die troue van die jaar te beplan. Dis egter nie so maklik om jou arms om fame en riches te slaan nie en kort voor lank raak dinge op getroue Bakgat! wyse lekker interessant. Die Bakgat! 3 klankbaan se bene is, in die gees van die film, ferm in byde Afrikaans en Engels geplant en bevat net die room van Suid-Afrikaanse alternatiewe kunstenaars. Die klankbaan spog met onder andere 'n eksklusiewe Die Heuwels Fantasties liedjie, "Ja en Amen (Net Nou)" wat hulle saam met die Black Handed Kites spesiaal vir die rolprent opgeneem het. Die Splinternuwe snit, "Wrecking Ball" van radio-gunstelinge, Thieve is ook slegs op hierdie klankbaan beskikbaar. Die CD spog ook met heidige 5FM chart-topper, Bittereinder se "Die Dinkdansmasjien". Die ou gunstelinge is gelukkig ook daar! Straatligkinders, Van Coke Kartel en Karen Zoid, dra by tot die trotse Alternatiewe Afrikaanse gees. Dan is daar ook grens-uitblinkers, Vampire 9000, Gateway Drugs en Black Handed Kites wat internasionaal al groot opspraak gemaak het met hulle formidabele kwaliteit engelse musiek. Party bangers, Folk, Classis Rock en Electronic Dance in beide Engels en Afrikaans. Kan jy vir meer vra!?

Product Details

Title
Bakgat 3
Artists
Soundtrack
Cat No.
SF 017
Barcode
6009801199283
Condition
New/Sealed
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Monday 26th August 2013
Labels
Coleske Artists
Genre
Afrikaans Soundtrack Music

Tracklisting

Bakgat 3 - [CD]
1 Ja En Amen Die Heuwels Fantasties En Black Handed Kites
2 Die Dinkdansmasjien Bittereinder
3 Brein Verloor Van Coke Kartel
4 Voete van klei Straatligkinders
5 Up Black Handed Kites
6 Wrecking Ball Thieve
7 Signs Gateway Drugs
8 This Place Vampire 9000
9 Koolstof Drome Die Heuwels Fantasties Feat. The Gugulethu Tenors
10 Want As Ek Droom Karen Zoid
11 Tot Die Son Uitkom Van Coke Kartel
12 Circles Dubway
13 Tyd Die Heuwels Fantasties