Afrikaans Is Groot 2015 - Die Konsert [DVD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Afrikaans Is Groot 2015 - Die Konsert DVD - DVDJUKE 50

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Net minder as 100 000 musiekliefhebbers het in November 2015 en Maart 2016 na Afrikaans is Groot 2015 gestroom vir die grootste Afrikaanse musiekkonsert van die jaar! 80 000 kaartjies het binne slegs 6 ure uitverkoop. Van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars, insluitend Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue & Riana Nel het die skare tydens 11 ongelooflike konserte vermaak!

Met beligting en ‘n verhoog vanuit die boonste rakke, talentvolle dansers en die land se top musikante asook asemrowende uitrustings het die gehoor oomblikke beleef wat hul asems behoorlik weggeslaan het!  Maar geen vertoning is volmaak sonder die beste kunstenaars en hulle treffers nie, en hierdie keer het Afrikaans is Groot 2015 nog GROTER gegaan!  Met spesiale verskynings deur Laurika Rauch, Karen Zoid & Francois van Coke asook Die Heuwels Fantasties was die gehoor behoorlik bederf.

Ander kunstenaars sluit in Dewald Wasserfall, Jay & Lianie May, Jannie Moolman, Karlien van Jaarsveld, Eden, Corlea, Robbie Wessels asook die Tshwane Gospel Choir.

Afrikaans is Groot 2015  – geniet weer die hoogtepunte van die grootste Afrikaanse musiekvertoning en herleef die oomblikke wat jou laat lag en huil het.


Product Details

Title
Afrikaans Is Groot 2015 - Die Konsert
Cat No.
DVDJUKE 50
Barcode
6001111015703
Format
  • DVD
Discs
1
Department
Music
Released
Monday 14th March 2016
Labels
Afrikaans Is Groot , Coleske Artists
Genre
Pop Live Concert Afrikaans
Collection
Afrikaans Is Groot
Age Restriction
A
FPB Certificate No.
EF7/2016/0015

Tracklisting

Disc 1 [DVD]
1 Kyk Hoe Lyk Ons Nou Afrikaans Is Groot 2015 Groep
2 458 Italia Eden
3 Pampoen Steve Hofmeyr
4 Lief Vir Jou Juanita Du Plessis
5 Spieeltjie Bobby van Jaarsveld
6 Jou Asem Theuns Jordaan
7 Geskeurde Jeans Karlien van Jaarsveld
8 Amsterdam Dewald Wasserfall
9 My Hele Lyf Riana Nel
10 Die Hemel Elvis Blue
11 Kinders Van Die Wind Elvis Blue, Laurika Rauch & Theuns Jordaan
12 Laurika Rauch Keurspel:
  1. Liza se Klavier
  2. Op Blouberg se Strand
  3. Stuur Groete aan Mannetjies Roux
  4. Hot Gates
Laurika Rauch
13 Beloofde Land Die Heuwels Fantasties
14 Laaste Lied Corlea Botha
15 Sing Afrikaner Sing Bok van Blerk
16 Komedie: Die Spitbraai Met Robbie en Thokozani Ntuli Robbie Wessels
17 Leeuloop Robbie Wessels
18 Komedia: Die Pers Konferensie Robbie Wessels
19 Lianie May Country Keurspel:
  1. Toe 'n Twee Rand nog 'n Twee Rand Was
  2. Vergeet My Nie
  3. Bel, Bel, Bel!!!
  4. Sneeuman
Lianie May
20 Stukkie Van Jou Hart Arno Jordaan
21 Is Ek Nie Die Een? Jay
22 Dans Riana Nel
23 Komedie: 'n Man is 'n Bok Robbie Wessels
24 Butterflies Eden Met Bobby van Jaarsveld
25 Tango Keurspel:
  1. O Fortuna
  2. Queen of the Night
  3. O Sole Mio
Jannie Moolman & Corlea Botha
26 Alle Paaie Lei Na Rome Jannie En Corlea
27 Jerusalem Jannie Moolman, Corlea Botha, Elvis Blue, Laurika Rauch, Bobby van Jaarsveld
28 Toe Vind Ek Jou Francois Van Coke Feat. Karen Zoid
29 68 Chevy Bok van Blerk
30 Toe Ons Jonk Was Elvis Blue
31 Verering Theuns Jordaan
32 Theuns Jordaan Keurspel:
  1. Namibsroos
  2. Beautiful In Beaufort Wes
  3. Hanne
  4. Net Voor Die Storm Kom
  5. Sal Jy Bly
  6. Soos Bloed
Theuns Jordaan
33 Habamba Juanita Du Plessis
34 Neil Diamond Medley:
  1. I Am I Said
  2. Beautiful Noise
  3. Cracklin Rose
  4. Sweet Caroline
Steve Hofmeyr
35 Finale Keurspel:
  1. Dis Hoe Ons Rol
  2. Swart Koffie
  3. Naweeklyfie
  4. Boerejol
  5. Loslappie
  6. Afrikaans is Groot
  7. Ons Vir Jou Suid-Afrika
Afrikaans Is Groot 2015 Groep