Manie Jackson - In Duet Met Ons Legendes [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Manie Jackson - In Duet Met Ons Legendes CD - CDSEL0202

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Manie Jackson se nuutste treffer album ‘In Duet Met Ons Legendes’ bring hulde aan Afrikaanse musiek legendes. Die CD sluit in vyftien duette met van die grootste name in die geskiedenis van Afrikaanse musiek: Bles Bridges, Ge Korsten, Die Briels, Tommy Dell, Lance James, Joanna Field, Dennis East, Clive Bruce, Bobby Angel, Barbara Ray, Min Shaw, Carike Keuzenkamp, Manuel Escorcio, Jody Wayne, Sally Vaughn. Elkeen van hierdie kunstenaars het ‘n onmisbare rol in Manie se loopbaan gespeel en nou kan hy met trots dit met elkeen van julle deel. Die album sluit ook vier nuwe solo-treffers in; ‘Legendevure’ is ‘n huldeblyk aan al ons legendes wat gehelp het om die Afrikaanse musiek kultuur te vorm. ‘Moosite vrou’, ‘Laat dit Reën’ en ‘Speelgoed’ beloof ook om gunstelinge te wees onder al die duisende Manie Jackson ondersteuners. Manie het reeds met multi-platinum verkope bewys dat hy een van die gunsteling kunstenaars in Afrikaanse musiek is en ‘In Duet Met Ons Legendes’ gaan beslis een van die grootste albums van die jaar wees.

Product Details

Title
In Duet Met Ons Legendes
Artists
Manie Jackson
Cat No.
CDSEL0202
Barcode
6007124811332
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 15th July 2016

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Legendevure Manie Jackson
2 Laat Dit Reën Manie Jackson
3 Mooiste Vroue Manie Jackson
4 Trein Na Pretoria Manie Jackson With Die Briels
5 I Am The Eagle, You’re The Wind Bles Bridges Feat. Manie Jackson
6 I Can't Stop Loving You Manie Jackson With Tommy Dell
7 Don't Fly To High Manie Jackson With Joanna Field
8 Speelgoed Manie Jackson
9 Million Drums Manie Jackson With Dennis East
10 Dixie Land Manie Jackson With Sally Vaughn
11 I Don't Wanna Play House Manie Jackson With Barbara Ray
12 Patches Manie Jackson With Jody Wayne
13 Seven Spanish Angels Fredi Nest Duet Met Manie Jackson
14 Vrygesel Manie Jackson With Manuel Escorcio
15 Green Eyed Angel Manie Jackson With Bobby Angel
16 Ek Is Baie Lief Vir Jou Manie Jackson With Min Shaw
17 Vicky Manie Jackson With Lance James
18 Blue Eyes Crying In The Rain Manie Jackson & Carike Keuzenkamp
19 God Sy Met U Ge Korsten With Manie Jackson