Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou [CD] | Echo's Record Bar Online Store
0

R 100.00


Add To Cart

In Stock


Delivery within South Africa - R50
Or Free Collection from our store

Description

Bok van Blerk vier sy tiende jaar in die musiekindustrie met die splinternuwe vrystelling genaamd #VanDeLaReytotNou. Hierdie album is die besonderse samestelling van ‘n CD met splinternuwe treffers uit die pen van Christoph Kotzé, Johan Vorster, Bok van Blerk, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys onder andere & ‘n lewendige opname van Bok op die verhoog saam met sy gunsteling orkes vol van sy beste treffers soos De La Rey, Ons vir jou Suid-Afrika en menige ander. Bok het sy loopbaan begin met die tydlose treffer: De la Rey en sal vir ewig onthou word vir die opslae in die media en popularitiet onder die Suid-Afrikaanse volk.

Product Details

Title
Van De La Rey Tot Nou
Artists
Bok van Blerk
Cat No.
IHMCD 015
Barcode
6009143557109
Format
CD
Discs
1
Department
Music
Released
Thursday 13th October 2016
Labels
Inhoud Huis Musiek
Genre
Afrikaans
Supplier
Universal

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Van De La Rey tot Nou Bok van Blerk
2 Holte Van Jou Hand Bok van Blerk
3 Dit Was Die Dae Bok van Blerk
4 Deur 'n Boer Se Oë Bok van Blerk
5 Goeie Hout Bok van Blerk
6 Dating Game Bok van Blerk
7 Bosveld Party Bok van Blerk
8 Spinnekop Bok van Blerk
9 Reg Soos Reën Bok van Blerk
10 Moeder Afrika Bok van Blerk
11 Winterkind Bok van Blerk
12 Lemoene Bok van Blerk Duet Met Appel
13 Hardekole Ricus Nel Met Adam Tas, Bok van Blerk En Refentse
14 Modder En Bloed Bok van Blerk
15 Atlantis In Jou Lyf Bok van Blerk

Frequently Bought Together