Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou [CD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou CD - IHMCD 015

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Bok van Blerk vier sy tiende jaar in die musiekindustrie met die splinternuwe vrystelling genaamd #VanDeLaReytotNou. Hierdie album is die besonderse samestelling van ‘n CD met splinternuwe treffers uit die pen van Christoph Kotzé, Johan Vorster, Bok van Blerk, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys onder andere & ‘n lewendige opname van Bok op die verhoog saam met sy gunsteling orkes vol van sy beste treffers soos De La Rey, Ons vir jou Suid-Afrika en menige ander. Bok het sy loopbaan begin met die tydlose treffer: De la Rey en sal vir ewig onthou word vir die opslae in die media en popularitiet onder die Suid-Afrikaanse volk.

Product Details

Title
Van De La Rey Tot Nou
Artists
Bok van Blerk
Cat No.
IHMCD 015
Barcode
6009143557109
Format
  • CD
Discs
1
Department
Music
Released
Thursday 13th October 2016
Labels
Inhoud Huis Musiek
Genre
Afrikaans

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Van De La Rey tot Nou Bok van Blerk
2 Datsun Bakkie Bok van Blerk
3 Bloedbroers Bok van Blerk
4 Moeder Afrika Bok van Blerk
5 Holte Van Jou Hand Bok van Blerk
6 Modder En Bloed Bok van Blerk
7 Goeie Hout Bok van Blerk
8 Dating Game Bok van Blerk
9 Bosveld Vastrap Bok van Blerk
10 Winterkind Bok van Blerk
11 Deur 'n Boer Se Oë Bok van Blerk
12 Lemoene Bok van Blerk Duet Met Appel
13 Reënspinnekop Bok van Blerk
14 Atlantis In Jou Lyf Bok van Blerk
15 Hardekole Ricus Nel Met Adam Tas, Bok van Blerk En Refentse