Ricus Nel - Sinkplaat Sessies [DVD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Ricus Nel - Sinkplaat Sessies DVD - DVDSEL0261

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Sinkplaat Sessies beloof om immergewild onder aanhangers van eersteklas lewendige opnames te wees. Die Sinkplaat Sessies-konsep het tot stand gekom as ‘n platform waar van Suid-Afrika se top kunstenaars die kern van musiekmaak kan vier: musikante wat in ‘n intieme ruimte – ver verwyderd van die wêreld van glans-verhoë - speel en sing vir vriende wat luister. Die stel het ‘n gepas-minimalistiese, amper industriële gevoel, met sinkmure, antieke houtmeubels en allerlei interessanthede uit vervloeë jare wat ‘n eiesoortige karakter aan dié sessies verleen. Hierdie is ‘n móét vir enige musiekliefhebber vir wie ryke akoestiese klanke – waar dit voel asof ‘n kunstenaar sommer net hier neffens jou sit en kuier - ‘n eiesoortige bekoring bied. Ricus Nel doen sy bekende treffers soos: Hardekole, Sak en Pak, Spyt Kom Te Laat, Ek Wonder en weergawes van ‘I Recall a Gypsy Woman’ en ‘Some Broken Hearts Never Mend’.

Product Details

Title
Sinkplaat Sessies
Artists
Ricus Nel
Cat No.
DVDSEL0261
Barcode
6007124836304
Format
  • DVD
Department
Music
Released
Friday 11th August 2017
Genre
Afrikaans
Age Restriction
A

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Sak En Pak Ricus Nel
2 Ouskool-Boerseun Ricus Nel
3 Some Broken Hearts Never Mend Ricus Nel
4 Rezano Garcia Ricus Nel
5 Spyt Kom Te Laat Ricus Nel
6 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel
7 Namaqua Wines & Charl Braai Bruwer Ricus Nel
8 Connie Se Setees Ricus Nel
9 Ek Wonder Ricus Nel
10 Lekker Ou Jan Ricus Nel
11 Hardekole Ricus Nel