Radio Raps: Dingetjies En Goetertjies [DVD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Radio Raps: Dingetjies En Goetertjies DVD - 04288 DVDI

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

“Boys, die lewe is 'n snaakse ding.  Partykeer maak dinge absoluut net glad nie sin nie! Daar is soveel verskilletjies wat ons in ag moet neem as dit kom by vroumense, mansmense en kinders om hulle te verstaan, én dan kom elke een ook nog met sy persoonlike stel dingetjies en goedertjies.  Dit krap ons net meer om as jy probeer sin maak daaruit.  Tog is die dingetjies en goetertjies alles nodig.  En alles gaan olraait wees”, meen Jonathan.


Product Details

Title
Radio Raps: Dingetjies En Goetertjies
Cat No.
04288 DVDI
Barcode
6009709162938
Format
  • DVD
Discs
1
Department
Movies
Released
Friday 22nd June 2018
Age Restriction
16L