Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou Live [DVD] | Echo's Record Bar Online Store

FREE DELIVERY! When spending over R1000!

Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou Live DVD - IHMDVD 016

Product Not
Available to Order

Unavailable


Description

Bok van Blerk vier sy tiende jaar in die musiekindustrie met die splinternuwe vrystelling genaamd Van De La Rey tot Nou. Hierdie DVD is die besondere samestelling van komposisies met splinternuwe treffers uit die pen van Christoph Kotzé en Johan Vorster onder andere, asook die grootste treffers van Bok van Blerk se afgelope 10 jaar in die bedryf. Dit alles saamgevat in ‘n lewendige opname van Bok op die verhoog saam met sy gunsteling orkes. Hierdie hoë kwaliteit DVD, is ‘n versamelaarsitem en sal aanhangers se sentiment wek. Bok het sy loopbaan begin met die tydlose treffer: De la Rey en sal vir ewig onthou word vir die opslae in die media en popularitiet onder die Suid-Afrikaanse volk.

Product Details

Title
Van De La Rey Tot Nou Live
Artists
Bok van Blerk
Cat No.
IHMDVD 016
Barcode
6009143557703
Format
  • DVD
Discs
1
Department
Music
Released
Friday 4th November 2016
Labels
Inhoud Huis Musiek
Age Restriction
A
FPB Certificate No.
EF7/2016/0278

Tracklisting

Disc 1 [CD]
1 Land Van Melk En Heuning Bok van Blerk
2 Jy Praat Nog Steeds My Taal Bok van Blerk
3 Bosveld Afrika Bok van Blerk
4 Die Kaplyn Bok van Blerk
5 Medley:
  1. Steek Die Vure Aan
  2. Tyd Om Te Trek
  3. My Kreet
Bok van Blerk
6 Koue Voete En Warm Liefde Bok van Blerk
7 Vodka En O.J. (Orange Juice) Bok van Blerk
8 Medley:
  1. Lenteblomme
  2. Tannie Tina Van Wyk
  3. Daai Kleindorpie Gevoel
  4. Konyne
Bok van Blerk
9 Soutwater Bok van Blerk
10 Ek En My Vlerk Bok van Blerk & Robbie Wessels
11 Al Die Dubbels Bok van Blerk
12 Datsun Bakkie Bok van Blerk
13 68 Chevy Bok van Blerk
14 De La Rey Bok van Blerk
15 Van De La Rey tot Nou Bok van Blerk
16 Sing Afrikaner Sing Bok van Blerk
17 Ons vir Jou Suid-Afrika Bok van Blerk En Robbie Wessels